text stringlengths 5.09k 178k | domain stringclasses 106
values |
|---|---|
Аԥсны Аҳәынҭқарра Аконституциа — 1994 шықәса абҵара 26 рзы Аԥсны Аҳәынҭқарра Иреиҳаӡоу Асовет аилатәара 12-тәи ааԥхьара иаднакылеит, 1999 шықәса жьҭаарамза 3 рзы жәларызегьтәи бжьыҭирала иақәшаҳаҭхеит 1999 шықәса жьҭаарамза 3 рзы жәларызегьтәи абжьыҭира (ареферендум) аан ирыдыркылаз аԥсахра алагаланы.
ақ. Аҟәа, 2001 ш... | ab |
Нестор Аполлон-иԥа Лакоба (, Лыхны ақ., Сухумский округ, Кавказское наместничество, Российская империя — , Қарҭ) — Аԥсны абольшевик, асовет политик.
Абиографиа
Ахәыҷреи ақәыԥшреи
Диит 1893 ш-зы лаҵарамза 1 Лыхны ақыҭа аԥсуа нхаҩы иҭаацәараҿы.
Лыхны ақыҭа аҭоурыду змоу ақыҭақәа иреиоуп, ишьҭоуп иара Кавказ ашьхақәа ... | ab |
Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie (Sanskrit: dharma; Pali: dhamma). Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha ("die verligte een").
Volgens die Boeddhistiese tradisie het die Boeddha t... | af |
Breyten Breytenbach (gebore op 16 September 1939 in Bonnievale) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap. Breytenbach lewer 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy digkuns. Hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis-skrywer van Suid-Afrika, nadat hy nege jaar tronkstr... | af |
Botswana, amptelik die Republiek Botswana (Tswana: Lefatshe la Botswana, Engels: Republic of Botswana), is ’n landingeslote land in Suider-Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Betsjoeanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Sedertdien ... | af |
Chili (Spaans: Chile, [ˈtʃile], ), amptelik die Republiek Chili (República de Chile, [reˈpuβlika ðe ˈtʃile], ), is ’n unitêre presidensiële grondwetlike republiek geleë aan die suidwestelike kus van Suid-Amerika. Chili is lank en smal en strek in ’n noord-suidrigting oor ’n afstand van sowat 4 300 kilometer, terwyl dit... | af |
C. Louis Leipoldt (1880–1947) was ’n dokter, digter, dramaturg en skrywer, wat verskeie toekennings ontvang het vir sy skryfwerk, insluitende die Hertzogprys vir poësie en drama. Hy was een van die leidende figure van die Tweede Taalbeweging (tesame met Jan F.E. Celliers en J.D. du Toit). Benewens gedigte, het hy ook ... | af |
Duitsland (Duits: Deutschland, [ˈdɔʏtʃlant], ), amptelik die Bondsrepubliek Duitsland (in Afrikaans dikwels ook Federale Republiek Duitsland genoem; Duits: Bundesrepublik Deutschland, [ˈbundəsʁepuˌbliːk ˈdɔjtʃlant], ), is in die sentrum van Europa geleë en vervul in baie opsigte 'n brugfunksie tussen Wes-Europa en die ... | af |
Goud (uitgespreek [ˈxoʊd], uit Indo-Europees: ghel, "glans") is 'n gesogte edelmetaal met 'n heldergeel (goue) kleur. Goud se chemiese nommer is 79 en dit het die simbool Au (Latyns: aurum, vir "dagbreekglans"). Dit het die atoomgetal 92 en 'n relatiewe atoommassa van 196.97. Dit smelt by ongeveer 1 064 °C en kook by o... | af |
Johannesburg (Xhosa: eGoli, Zoeloe: iGoli, letterlik: "Plek van Goud") is die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika met 'n oppervlakte van 1 645 vierkante kilometer en 'n bevolking van 4 434 827 in die metropolitaanse gebied volgens die sensus van 2011. Die huidige Stad Johannesburg Metropolitaanse Munis... | af |
Jan Sebastian Rabie (14 November 1920 - 15 November 2001) was 'n Afrikaanse skrywer van kortverhale, romans en ander literêre werke. Rabie was een van die sogenaamde Sestigers, 'n groep invloedryke Afrikaanse skrywers van die 1960's. Hy het een-en-twintig werke gelewer.
Lewe en werk
Herkoms en vroeë lewe
Jan Sebasti... | af |
Jesus van Nasaret (8–2 v.C. tot 29–36 n.C.), ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook 'n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστός (Christós) wat "Gesalfde een" beteken en ver... | af |
Kaapstad (Engels: Cape Town [ˈkeɪptaʊn], Xhosa: iKapa) is saam met Pretoria (die uitvoerende hoofstad) en Bloemfontein (die geregtelike hoofstad) een van die drie hoofstede (as wetgewende hoofstad) van die Republiek van Suid-Afrika en setel van die parlement. Dit is ook die administratiewe en parlementêre hoofstad van ... | af |
Namibië (Duits: Namibia, [naˈmiːbi̯a]; Engels: Namibia, [nəˈmɪbiə], [næˈmɪbiə], ), amptelik die Republiek van Namibië (Engels: Republic of Namibia; Duits: Republik Namibia, ), is ’n republiek in Suider-Afrika waarvan die westelike grens die Atlantiese Oseaan is. Die land grens ook aan Angola en Zambië in die noorde, Bo... | af |
Die term “rugby” verwys hier na rugbyunie of “Rugby Union” soos wat die gebruik in Suid-Afrika is. Vir Rugby League, sien gerus daar, en vir die dorp, sien Rugby, Warwickshire.
Rugby, soms ook rugbyunie of vyftienrugby genoem, is ’n volkontakbal- en spansport, wat in die eerste helfte van die 19de eeu in Engeland onts... | af |
Suid-Afrika, amptelik die Republiek van Suid-Afrika, is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit grens in die noorde aan Namibië (1 005 km grens), Botswana (1 969 km grens) en Zimbabwe (230 km grens), en in die noordooste aan Mosambiek (496 km grens) en Eswatini (438 km grens). Lesotho (1 106 km grens) vorm 'n enk... | af |
Swede (Sweeds: Sverige, [ˈsvæ̌rjɛ], ), amptelik die Koninkryk Swede (Sweeds: Konungariket Sverige, [ˈkôːnɵŋaˌriːkɛt ˈsvæ̌rjɛ], ), is met 'n oppervlakte van 450 295 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 10,5 miljoen die grootste van die Skandinawiese lande. Die hoofstad en grootste stad is Stockholm. Swede is 'n... | af |
Taal is die menslike vermoë vir die aanleer en gebruik van ingewikkelde sisteme van kommunikasie, en 'n taal is enige spesifieke voorbeeld van so 'n sisteem. Die wetenskaplike bestudering van taal word linguistiek of taalkunde genoem.
Ramings oor die aantal tale in die wêreld wissel tussen 6 000 en 7 000. Enige akkura... | af |
Nieu-Seeland (Engels: New Zealand, [njuːˈziːlənd], ; Māori: Aotearoa, [aɔˈtɛaɾɔa]) is 'n eilandstaat in die suidwestelike Stille Oseaangebied. Geografies bestaan dié land, wat in 1840 tot Britse kolonie verklaar is en in 1907 'n dominium binne die Britse Gemenebes van Nasies geword het, uit twee hoofeilande en 'n aanta... | af |
Hierdie artikel handel oor die soogdier van die familie Felidae, vir ander gebruike sien Leeu (dubbelsinnig).
Die leeu (Panthera leo) (IFA: ♂: 'le:u 'le:ou 'liu ♀: le:'uən le:'vən / le:uvəifi) is 'n soogdier van die familie Felidae en een van die vier "groot katte" in die genus Panthera. Dit is die naasgrootste katspe... | af |
Die Middeleeue word rofweg beskou as die tydperk in die Europese geskiedenis tussen 400 en 1500 ná Christus. Die Middeleeue begin in die vyfde eeu n.C met die ineenstorting van die Wes-Romeinse Ryk en die bewindoorname van Wes-Europa deur die Germaanse volke.
Bevolkingsafname, teenverstedeliking, invalle en die beweg... | af |
Frankryk (Frans: France, [fʁɑ̃s], ), amptelik die Franse Republiek (République française, [ʁepyblik fʁɑ̃sɛːz], ), is 'n sentralistiese, demokratiese republiek in Wes-Europa, begrens deur België, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Italië, Monaco, Spanje en Andorra.
Frankryk is 'n stigterslid van die Europese Unie (en t... | af |
Switserland (Duits: Schweiz; Frans: Suisse, [sɥis(ə)]; Italiaans: Svizzera, [ˈzviːtːsera]; Romansch: Svizra, [ˈʒviːtsrɐ] of [ˈʒviːtsʁɐ], ), amptelik die Switserse Konfederasie (Duits: Schweizerische Eidgenossenschaft; Frans: Confédération suisse; Italiaans: Confederazione Svizzera; Romansch: Confederaziun svizra, ), is... | af |
Die Sowjetunie (Сове́тский Сою́з, Sowjetski Sojoez, ), amptelik die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Sojoez Sowjetskich Sotsialistitsjeskich Respoeblik (SSSR), ), was 'n staat wat van 1922 tot 1991 bestaan en 'n groot deel van Eurasië beslaan het.
Di... | af |
Hierdie artikel handel oor die land in Noord-Amerika. Vir ander gelyknamige state, sien Verenigde State (dubbelsinnig).
Die Verenigde State van Amerika (dikwels afgekort tot Verenigde State, VS of VSA; Engels: United States of America of USA), in die omgangstaal ook net Amerika genoem, is 'n federale republiek in die ... | af |
Hierdie artikel handel oor die land in Europa. Vir die eiland, sien Groot-Brittanje, en vir ander gelyknamige state, sien Verenigde Koninkryk (dubbelsinnig).
Die Verenigde Koninkryk (Engels: United Kingdom; kort UK, VK) of Brittanje, amptelik die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland (United Kingdom... | af |
Hier volg 'n lys van Suid-Afrikaanse voëls alfabeties gelys volgens hulle Afrikaanse name. Die wetenskaplike naam van elke voël word ook aangedui. Dieselfde voël kan meer as een maal in die lys voorkom indien dit meer as een Afrikaanse naam het. Duplikaat Afrikaanse name van voëls kan nageslaan word deur die wetenska... | af |
Hierdie artikel handel oor die Kanadese stad. Vir die gelyknamige dorpe en kastele, sien Montreal (dubbelsinnig).
Montreal (Montréal in Frans; Standaardfrans: [mɔ̃ʀeˈal], Kanadese Frans: [mɒ̃ʀeˈal] , Engels: [ˌmʌntɹiˈɒːl], amptelik: Ville de Montréal) is die tweede grootste stad in Kanada na Toronto en ook die grootst... | af |
Skaak (Persies šāh, van Schah, d.i. ‚Koning‘ – dus die naam „die koninklike spel“) is 'n strategiese bordspel vir twee spelers. Die huidige vorm van die spel het in suidelike Europa ontstaan tydens die tweede helfte van die 15de eeu nadat dit ontwikkel het uit soortgelyke en baie ouer spelle met Indiese en Persiese oo... | af |
Hierdie artikel handel oor die land in Europa, wat deel uitmaak van die Koninkryk van die Nederlande, vir ander gelyknamige state, sien Nederland (dubbelsinnig).
Nederland (Nederlands: [ˈneːdərlɑnt], ; Wes-Fries: Nederlân), informeel Holland, is 'n land in die noordweste van die Europese vasteland en bestaan uit 12 pr... | af |
Krieket is ’n boul-en-kolf-sport gespeel tussen twee spanne van elf spelers elk op ’n krieketveld in die middel van ’n 22-jaart-kolfblad (20 meter) met ’n paaltjie aan elke kant bestaande uit twee dwarsbalkies op drie paaltjies. Die wedstryd vorder wanneer ’n speler, die bouler genoem, van die span wat veldwerk doen di... | af |
Pole (Pools: Polska, [ˈpɔlska], ), amptelik die Republiek Pole (Pools: Rzeczpospolita Polska, [ʐɛt͡ʂpɔˈspɔlita ˈpɔlska], ), is 'n land in Sentraal-Europa. Dit grens aan Duitsland, Tsjeggië, Slowakye, Oekraïne, Wit-Rusland, Rusland en Litaue. In administratiewe opsig word Pole in 16 woiwodskappe (pl. województwo, enkelv... | af |
Cornelis Jacob Langenhoven was ’n regsgeleerde, koerantredakteur en Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg. Hy het as skrywersname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie gebruik. Sy rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was formidabel. As Volksraadslid en senator speel hy ’n groot rol in die erkenning... | af |
Die Tweede Wêreldoorlog was 'n wêreldwye militêre konflik wat van 1939 tot 1945 geduur het, alhoewel verwante konflikte al vroeër begin het. Die oorlog was 'n samesmelting van twee konflikte: een wat in Asië begin het as die Tweede Chinees-Japannese Oorlog en die ander wat in Europa begin het met die Inval van Pole. Di... | af |
Antieke Egipte was die beskawing aan die Nylrivier, waar die hedendaagse Egipte lê, tussen omstreeks 3100 v.C. en die verowering van Egipte deur Alexander die Grote in 332 v.C. Dit was een van die wêreld se ses beskawings wat in die 31ste eeu v.C. onafhanklik ontstaan het, en wel ná die vereniging van Bo- en Benede-Egi... | af |
Kanada (Engels: Canada, ['kænədə], en Frans: Canada, [kana'da], ), histories die Dominium Kanada, is die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld, met 'n oppervlakte van 9 984 670 km² en 'n bevolking van sowat 38 miljoen (soos in die eerste kwartaal 2021). Dit is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 pr... | af |
Hierdie artikel handel oor die Duitse hoofstad. Vir ander gebruike, sien Berlyn (dubbelsinnig).
Berlyn (Duits: Berlin, [bɛɐ̯ˈliːn], ) is die hoofstad van Duitsland en is die grootste stad in dié land wat sowel oppervlakte as bevolking betref. Die stad het 'n bevolking van 3,77 miljoen van binne die stadsgrense en sowa... | af |
Orania is 'n Suid-Afrikaanse dorp geleë langs die Oranjerivier in die dorre Bo-Karoo van die Noord-Kaap. Die dorp word in twee helftes verdeel deur die R369-streeksroete en lê halfpad tussen Kaapstad en Pretoria.
Die doel van die dorp is om 'n tuiste te skep vir Afrikaans en die Afrikaner-identiteit deur dié taal en k... | af |
Londen (Engels: London [ˈlʌndən] ) is die hoofstad en grootste stad van Engeland en die Verenigde Koninkryk. Die stad, wat aan die Teemsrivier in die suidooste van Engeland geleë is, is in 50 n.C. deur die Romeine as Londinium gestig en het in die 19de eeu tot die grootste metropool ter wêreld gegroei. As hoofstad van ... | af |
Etienne Leroux (gebore Stephanus Petrus Daniël le Roux; 13 Junie 1922, Oudtshoorn – 20 Desember 1989, Bloemfontein) was ’n internasionaal bekende Afrikaanse skrywer en een van die mees prominente Sestigers, wat die Hertzogprys meer as een keer en verskeie ander toekennings vir sy skryfwerk ontvang.
Hy is gebore as Ste... | af |
Hierdie artikel handel oor Parys in Frankryk. Vir die dorp in die Vrystaat, sien Parys, Vrystaat.
Parys (Frans: Paris [paˈʀi] ) is die hoofstad en grootste stad van Frankryk met 'n bevolking van 2,14 miljoen en 'n oppervlakte van 105,4 km². Saam met sy voorstede vorm Parys 'n metropolitaanse gebied met sowat 12,6 milj... | af |
Oekraïne (Oekraïens: Україна, Oekrajina, [ʊkrɐˈjinɐ], ) is 'n land in Oos-Europa wat in die suide aan die Swartsee, in die ooste aan Rusland, in die noorde aan Belarus en in die weste aan Pole, Slowakye, Hongarye, Roemenië en Moldowa grens.
Oekraïne is die tweede grootste land in Europa ná die Russiese Federasie en di... | af |
Litaue (ook Litoue; Litaus: Lietuva, [lʲɪɛtʊˈvɐ]), amptelik die Republiek Litaue (Lietuvos Respublika), is ’n Noordoos-Europese land en ten opsigte van sy oppervlakte sowel as sy bevolking die grootste van die drie Baltiese lande. As die suidelikste van hierdie drie lande vorm Litaue volgens metings van die Franse Nasi... | af |
Die nasionale vlag van Frankryk is op 15 Februarie 1794 vir die eerste keer amptelik aanvaar (met ’n ligter weergawe wat sedert Junie 1976 ook in gebruik is). Die vlag vertoon drie ewe wye vertikale bane in blou, wit en rooi. Die vlag se verhouding is “2:3” (twee in hoogte, drie in lengte). Die Franse driekleur (Frans:... | af |
Ysland (Yslands: Ísland, [ˈistlant], ) is 'n Europese eilandstaat tussen Groenland en die vasteland van Europa. Met 'n oppervlakte van 102 775 vierkante kilometer en 'n bevolking van omtrent 376 000 is Ysland die kleinste en, vanweë sy ligging in die Noord-Atlantiese Oseaan ver van die Europese vasteland af, ook die me... | af |
Noorweë (Bokmål: Norge, ; Nynorsk: Noreg, ; Noord-Samies: Norga; Lule-Samies: Vuodna; Suid-Samies: Nöörje), amptelik die Koninkryk Noorweë (Bokmål: Kongeriket Norge; Nynorsk: Kongeriket Noreg; Noord-Samies: Norgga gonagasriika; Lule-Samies: Vuona gånågisrijkka; Suid-Samies: Nöörjen gånkarïjhke), is 'n Noord-Europese la... | af |
Veldmaarskalk Jan Christian Smuts (Riebeek-Wes, 24 Mei 1870 – Doornkloof naby Irene, distrik Pretoria, 11 September 1950) was 'n vooraanstaande Suid-Afrikaanse en Statebond-staatsman, militêre leier en filosoof. Behalwe dat hy verskeie kabinetsposte beklee het, het hy ook gedien as die eerste minister van die Unie van ... | af |
Eugène Nielen Marais (9 Januarie 1871 – 29 Maart 1936) was ’n Afrikaanse en Engelse skrywer. Hy was die skepper van die klassieke Afrikaanse gedig "Winternag", wat allerweë as dié eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou word.
Lewe en werk
Vroeë lewe en herkoms
Eugène Nielen Marais is op 9 Januarie... | af |
Diederik Johannes Opperman (1914–1985) was 'n professor in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. As Afrikaanse digter en dramaturg verower hy die Hertzogprys vir beide poësie en drama.
Lewe en werk
Vroeë lewe en herkoms
Diederik Johannes Opperman is op 29 September 1914 op die familieplaas G... | af |
Rusland (Russies: Росси́я, Rossija, [rɐˈsʲijə], ), amptelik die Russiese Federasie (Russies: Росси́йская Федерaция, Rossijskaja Federatsija, [rɐˈsʲijskəjə fʲɪdʲɪˈratsɨjə], ), is 'n land wat gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië lê. Die land lê egter vanuit 'n politieke oogpunt in Europa omdat die belangrikste de... | af |
Los Angeles (Engels: [lɒs ˈændʒələs], ; Spaans: [los ˈaŋxeles] "die Engele") is 'n groot, uitgestrekte metropool aan die weskus van die Verenigde State en die administratiewe setel van die Los Angeles-distrik (Los Angeles County) in Suid-Kalifornië.
Die stad is in 1781 deur die Spaanse kaptein Rivera y Moncada onder d... | af |
Wladimir Wladimirowitsj Poetin (Russies: Влади́мир Влади́мирович Пу́тин; gebore 7 Oktober 1952) is ’n Russiese politikus. Hy was van 2000 tot 2008 die tweede president van Rusland en daarna vier jaar lank eerste minister onder Dmitri Medwedef. Met die presidentsverkiesing van 4 Maart 2012 is hy weer verkies tot preside... | af |
Nikolaas II Aleksandrowitsj (Russies: Николай II Александрович; Nikolai II Aleksandrowitsj) (Tsarskoje Selo, 6 Mei 1868 – Jekaterinburg, 17 Julie 1918) was die laaste keiser van Rusland en die laaste heerser van die Romanof-dinastie (1613–1917). Hy het van 1 November 1894 regeer tot met sy gedwonge abdikasie op 15 Maar... | af |
Malta (Maltees: [ˈmɐltɐ]; Engels: [ˈmɒltə] of [ˈmɔːltə], ), amptelik die Republiek Malta (Maltees: Repubblika ta' Malta; Engels: Republic of Malta), is 'n klein Suid-Europese eilandnasie sentraal geleë in die Middellandse See, 80 km suid van Sisilië, 284 km oos van Tunisië en 333 km noord van Libië, met Gibraltar 1 755... | af |
Oostenryk (Duits: Österreich, [ˈøːstɐˌʁaɪç], ), amptelik die Republiek Oostenryk (Republik Österreich, ), is 'n federale republiek in Sentraal-Europa wat uit nege deelstate (waaronder die hoofstad Wene) bestaan. Die land grens in die weste aan Switserland en Liechtenstein, in die noorde aan Duitsland en Tsjeggië, in di... | af |
Madagaskar (Frans: Madagascar, ; Malgassies: Madagasikara, ), amptelik die Republiek Madagaskar (Frans: République de Madagascar; Malgassies: Repoblikan'i Madagasikara, [republiˈkʲan madaɡasˈkʲarə̥]), is ’n eilandstaat in Afrika sowat 400 km oos van die Mosambiekse kus. Dit is die grootste eilandstaat in die Indiese Os... | af |
Armenië (Armeens: Հայաստան, Hayastan, [hɑjɑsˈtɑn], of Հայք, Hayq), amptelik die Republiek Armenië (ՀայաստանիՀայաստանի Հանրապետություն, Hayastani Hanrapetut'yun, [hɑjɑstɑˈni hɑnɾɑpɛtutʰˈjun]), is 'n klein landingeslote land in die suidelike Kaukasusberge, tussen die Swartsee en die Kaspiese See, begrens deur Turkye in ... | af |
Iran (Persies: ایران, Irān, [ʔiːˈɾɒːn], ), amptelik die Islamitiese Republiek Iran (جمهوری اسلامی ایران, Jomhuri-ye Eslāmi-ye Irān, ), is 'n land in die Midde-Ooste, wat deur Azerbeidjan, Armenië en Turkmenistan in die noorde, Pakistan en Afghanistan in die ooste en Turkye en Irak (Koerdistan) in die weste begrens wor... | af |
Die Duitse Demokratiese Republiek (Duits: Deutsche Demokratische Republik, [ˈdɔʏtʃə demoˈkʁaːtɪʃə ʁepuˈbliːk], ) het as 'n sosialistiese Duitse "Arbeiders- en Boerestaat" tussen 7 Oktober 1949 en 2 Oktober 1990 op die grondgebied van die voormalige Sowjetbesettingsone in Oos-Duitsland en die Sowjetsektor van Berlyn (of... | af |
Ethiopië of Etiopië (Afar: Itiyoophiyaa; Amharies: ኢትዮጵያ, ʾĪtyōṗṗyā, ; Ge'ez: ኢትዮጵያ; Oromo: Itoophiyaa; Somalies: Itoobiya; Tigrinya: ኢትዮጵያ), amptelik die Federale Demokratiese Republiek Ethiopië, is 'n landingeslote land in Oos-Afrika in die Horing van Afrika. Ethiopië grens in die noorde aan Eritrea, in die ooste aan... | af |
Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Nederland. Vir die artikel oor die gelyknamige Suid-Afrikaanse dorp, sien Amsterdam, Mpumalanga.
Amsterdam (Nederlands: [ɑmstərˈdɑm], ) is die titulêre hoofstad en volgens bevolking die grootste stad van die Koninkryk der Nederlande. Amsterdam, in die plaaslike Amsterdamse d... | af |
Noord-Ierland (Engels: Northern Ireland, Iers-Gaelies: Tuaisceart Éireann, [ˈt̪ˠuəʃcəɾˠt̪ˠ ˈeːɾʲən̪ˠ], ; Ulster-Skots: Norlin Airlann) is een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk. Dit lê in die noordooste van die eiland van Ierland, in die provinsie van Ulster, en beslaan ses graafskappe van hierdie ou provin... | af |
Die ekonomie van Suid-Afrika word as 'n ontwikkelende mark beskou. Dit is tans die wêreld se 39ste grootste ekonomie in terme van nominale bruto binnelandse produk (BBP) in dollars. Volgens koopkragpariteit het die land die wêreld se 31ste grootste ekonomie. Suid-Afrika se BBP per capita (in nominale dollars) lê 111ste... | af |
Libië (Arabies: ليبيا, Lībyā; Berbers: ⵍⵉⴱⵢⴰ, Libya), amptelik die Staat Libië (دولة ليبيا, Dawlat Lībiyā), is 'n land in Noord-Afrika. Libië is geleë tussen Egipte in die ooste, Soedan in die suidooste, Tsjad en Niger in die suide en Algerië en Tunisië in die weste. Met 'n oppervlakte van 1,8 miljoen km² (waarvan 90% ... | af |
Leonardo di ser Piero da Vinci (15 April 1452 – 2 Mei 1519) was 'n Italiaanse veelweter: 'n wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer. Hy is gebore in Vinci, 'n dorp in Florence, as die buite-egtelike seun van 'n notaris, Piero da Vin... | af |
Adv. Johannes Gerhardus (Hans) Strijdom (plaas Sandvlakte, distrik Willowmore, Kaapkolonie, 14 Julie 1893 – Kaapstad, Suid-Afrika, 24 Augustus 1958) was Suid-Afrika se vyfde eerste minister en die derde premier wat behoort het tot die Nasionale Party ná genl. J.B.M. Hertzog (1924–'38) en dr. D.F. Malan (1948–'54). Hy w... | af |
Meksiko of Mexiko (Spaans: México, [ˈmexiko], ; Nahuatl: Mexihco, [me:'ʃiʔko]), amptelik die Verenigde Meksikaanse State (Spaans: Estados Unidos Mexicanos, ; Nahuatl: Mexihco Tlacetililli Tlahtohcayotl), is ’n federale presidensiële grondwetlike republiek geleë in Noord-Amerika. Meksiko grens in die noorde aan die Vere... | af |
Brasilië (Portugees: Brasil, [bɾaˈziw], ), amptelik die Federale Republiek Brasilië (República Federativa do Brasil, ), is die grootste land en ook dié land met die grootste bevolking in Latyns- en Suid-Amerika. Dit is verder ook die vyfde grootste land in die wêreld ten opsigte van bevolking en grondgebied. Dié land s... | af |
Ds. Andrew Murray (9 Mei 1828 op Graaff-Reinet, Oos-Kaap, tot 18 Januarie 1917 op Wellington, Wes-Kaap) was moontlik die voorste godsdienstige skrywer wat Suid-Afrika tot dusver opgelewer het, 'n predikant en leier in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 'n opwekkingsprediker en die stigter van talle opvoedkundige inste... | af |
C.M. van den Heever (1902 – 1957) was 'n professor en hoof van die Departement Afrikaans-Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy was ’n skrywer en digter wat die Hertzogprys vir sy poësie en sy prosa verwerf het.
Lewe en werk
Herkoms en vroeë lewe
Christiaan Maurits van den Heever is op 27 Februar... | af |
Hierdie artikel handel oor die Duitse stad. Vir die gelyknamige stede en dorpe, sien gerus Potsdam (dubbelsinnig).
Potsdam (Duits: [ˈpɔtsdam], ) is die administratiewe sentrum en grootste stad van die Duitse deelstaat Brandenburg, met 'n bevolking van 178 089 (soos op 31 Desember 2018). Potsdam lê digby die suidwestel... | af |
Nicolaas Petrus van Wyk Louw (11 Junie 1906 – 18 Junie 1970) was 'n letterkundige en professor aan die Gemeentelike Universiteit in Amsterdam en die Universiteit van die Witwatersrand. Hy was ’n Afrikaanse filosoof, digter, dramaturg en skrywer en die enigste persoon wat die Hertzogprys in drie genres, naamlik digkuns,... | af |
'n Lys van bekende Suid-Afrikaners wat op verskeie gebiede bydraes gelewer het, hetsy in Suid-Afrika of die buiteland.
A
Abdullah Abdurrahman (1872–1940), leier van die Kaapse bruin gemeenskap
Lionel Abrahams (1928–2004), skrywer, digter, redakteur en uitgewer
Peter Abrahams (1919–2017), skrywer
Raymond Ackerman ... | af |
Helen Suzman (gebore Helen Gavronsky, Germiston, 7 November 1917 – Johannesburg, 1 Januarie 2009) was ’n lid van die Volksraad van 1953 tot 1989.
Veral nadat sy in 1959 uit die Verenigde Party bedank het weens die amptelike opposisie se halfhartige bestryding van afsonderlike ontwikkeling en van 1961 tot 1974 die Prog... | af |
Die moderne mens is ’n primaat van die soogdiergenus Homo, die spesie Homo sapiens en die subspesie Homo sapiens sapiens. Homo sapiens is ’n Latynse frase wat beteken "verstandige mens" of "wyse mens".
Mense is die enigste oorblywende lede van die subtribus Hominina, ’n tak van die tribus Hominini wat tot die familie ... | af |
Hierdie artikel handel oor Belfast in Noord-Ierland. Vir die dorp in Mpumalanga, sien Belfast, Mpumalanga.
Belfast (Iers: Béal Feirste, letterlik: "monding van die sandbanke"; Skots: Bilfawst of Bilfaust; Skots-Gaelies: Beul Feirste) is die hoofstad en grootste stad van Noord-Ierland, een van die vier lande van die Ve... | af |
Hennie Aucamp (20 Januarie 1934 – 20 Maart 2014) was 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en digter en skrywer van hoofsaaklik kortverhale. Daar is ook al na hom verwys as "die vader van die Suid-Afrikaanse letterkundige kabaret" en hy het 'n belangrike plek onder die beoefenaars van die Afrikaanse kontreikuns beklee.
Auca... | af |
Azerbeidjan (of Azerbaidjan of Aserbeidjan; Azerbeidjans: Azərbaycan, [ɑzæɾbɑjˈd͡ʒɑn]), amptelik die Republiek Azerbeidjan (Azərbaycan Respublikası, [ɑzæɾbɑjˈd͡ʒɑn ɾespublikɑˈsɯ]), is 'n landingeslote land in Suidwes-Asië in die Kaukasusberge. Dit is die beduidendste land in die suidelike Kaukasus-streek van Eurasië. A... | af |
Die Transvaler was 'n Afrikaanse oggendkoerant in Johannesburg van 1 Oktober 1937 tot vroeg in Februarie 1983 toe dit ingevolge 'n skikking tussen Perskor en Naspers ná 'n bittere persstryd wat albei maatskappye dermiljoene rande gekos het, na Pretoria verskuif het, waar dit as 'n middagblad met moeite voortbestaan het... | af |
Hamlet is 'n treurspel deur William Shakespeare wat waarskynlik tussen 1599 en 1601 geskryf is. Die toneelstuk speel in Denemarke af en vertel hoe prins Hamlet wraak neem op sy oom, Claudius, wat Hamlet se vader vermoor, met sy moeder getrou en die troon oorgeneem het. Hamlet bevat 'n intensiewe kartering van die loop ... | af |
Mattheus Uys Krige (Bontebokskloof, Kaapprovinsie, 4 Februarie 1910 – Hermanus, Kaapprovinsie, 10 Augustus 1987) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, vertaler, rugbyspeler en oorlogskorrespondent.
Hy het onderrig ontvang aan die Universiteit Stellenbosch en daarna van 1931 tot 1935 in Frankryk en Spanje ... | af |
André Philippus Brink OIS (1935–2015) was ’n wêreldbekende Suid-Afrikaanse skrywer en ’n professor in letterkunde. Hy het in Afrikaans en Engels geskryf (dikwels gelyktydig in albei tale) en sy werk is in minstens 20 tale vertaal. Saam met onder andere Breyten Breytenbach word hy as lid van die letterkundebeweging die ... | af |
Die NG gemeente Rondebosch is 'n geskiedkundig belangrike gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die gelyknamige, suidelike voorstad van Kaapstad. Die gemeentegrense omvat, ná die inlywing van 'n gedeelte van Die Vlakte in 1989 en van die hele Keurboom in Desember 1990, Rondebosch se enigste twee dogtergeme... | af |
Middeleeuse kookkuns verwys na die voedsel, kookmetodes en eetgewoontes van verskeie Europese kulture tydens die Middeleeue, 'n periode van ongeveer die 5de eeu tot die 16de eeu, wat sterk verskil van die verfynde kookkuns van die Griekse en Romeinse oudheid. Die veranderinge ten opsigte van die dieet en maniere van ko... | af |
Die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party was van 1934 tot 1948 die regerende party van die Unie van Suid-Afrika en van 1948 tot en met sy ontbinding in 1977 die Amptelike Opposisie in die Volksraad.
Die party se uiteindelike ondergang, wat reeds in 1939 begin het toe genl. J.B.M. Hertzog as leier en eerste minist... | af |
Die Groot Trek (Nederlands: de Grote Trek) verwys na die massa-migrasie, vanaf die jaar 1835, van Kaapse Nederlandssprekende burghers na die Suid-Afrikaanse binneland om onder andere weg van Britse beheer af te kom. Die immigrante was afstammelinge van setlaars vanuit die westelike vasteland van Europa, veral uit Neder... | af |
Hierdie artikel behandel die politieke en maatskaplike ontwikkeling. Vir militêre gebeure, sien Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog
Die Amerikaanse Rewolusie was 'n tydperk tussen 1765 en 1783 toe die Dertien Kolonies – Britse besittings in Noord-Amerika wat later as die Verenigde State van Amerika sou bekend staan – in ... | af |
Die All Blacks is die nasionale rugbyspan wat Nieu-Seeland in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby is Nieu-Seeland se nasionale sport en die All Blacks is ’n gedugte krag in internasionale rugby met ’n wenrekord teen al die ander lande. Nieu-Seeland is een van die min lande waar rugby die hoo... | af |
Hierdie artikel handel oor die nasionale sportspan van Suid-Afrika. Vir die artikel oor die dier, sien springbok, en vir die dorp, sien Springbok, Noord-Kaap.
Die Springbokke (Engels: Springboks; Xhosa: amaBokoboko; ook korter Bokke of Boks genoem) is die nasionale rugbyspan wat Suid-Afrika in internasionale wedstryde... | af |
Die Engelse nasionale rugbyspan (Engels: England national rugby union team) is die nasionale rugbyspan wat Engeland tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Engeland deur die Rugbyvoetbalunie (Rugby Football Union, RFU) geadministreer. Engeland neem jaarliks aan die Sesnasies-toern... | af |
Die Franse nasionale rugbyspan (Frans: Équipe de France de rugby à XV) is die nasionale rugbyspan wat Frankryk tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Frankryk deur die Franse Rugbyfederasie (Fédération française de rugby, FFR) geadministreer. Frankryk neem jaarliks aan die Sesnas... | af |
Die Argentynse nasionale rugbyspan (Spaans: Selección nacional de rugby de Argentina) is die nasionale rugbyspan wat Argentinië in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Die span wat in hemelblou en wit truie speel, dra die bynaam los Pumas (Spaans vir: “die Poemas”) en hulle word as die beste rugbys... | af |
Die Walliese nasionale rugbyspan (Engels: Wales national rugby union team; Wallies: Tîm rygbi'r undeb cenedlaethol Cymru) is die nasionale rugbyspan wat Wallis tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Wallis deur die Walliese Rugbyunie (Welsh Rugby Union, WRU) geadministreer. Walli... | af |
Die Skotse nasionale rugbyspan (Engels: Scotland national rugby union team; Skots-Gaelies: Sgioba nàiseanta rugbaidh na h-Alba) is die nasionale rugbyspan wat Skotland tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Skotland deur die Skotse Rugbyunie (Scottish Rugby Union, SRU) geadminist... | af |
Die Wallabies is die nasionale rugbyspan wat Australië in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Die Wallabies is na die wallaby, een van verskeie spesies uit die familie van die kangaroes genoem, wat die nasionale dier van Australië is.
Vir die Wallabies is hul belangrikste internasionale verskynin... | af |
Die Verenigde State van Amerika is op die vasteland van Noord-Amerika geleë. Voordat Christopher Columbus in Amerika geland het, was die vasteland deur verskillende Eerste Nasies (Indiane) bewoon. Gedurende die groot ontdekkingstydperk het Spanje, Frankryk, Engeland, Nederland en Rusland kolonies op die vasteland geves... | af |
Hierdie artikel handel oor die Duitse stad. Vir ander gebruike, sien Bremen (dubbelsinnig).
Bremen (Duits: [ˈbʀeːmən], ; Nederduits ook Breem of Bräm; Nedersaksies: Breemn) is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Vrye Hansestad Bremen, wat dikwels ook net "Bremen" genoem word. As die kleinste deelsta... | af |
Die Afrikaanse Wikipedia is die Afrikaanse weergawe van die webgebaseerde vrye-inhoud-ensiklopedie Wikipedia ("vrye" verwys in hierdie geval na die kopievrye lisensiëring van die projek). Die projek is op 16 November 2001 begin en dit was die 11de Wikipedia wat geskep is. Dit beskik tans oor ongeveer artikels en is di... | af |
Kiëf-Roes (Russies: Киевская Русь, Kijefskaja Roes; Oekraïens: Київська Русь, Kijiwska Roes), of die Kiëfse Ryk, was van die laat 9de eeu tot die middel 13de eeu ’n losse federasie van Oos-Slawiese en Finse volke in Europa onder die heerskappy van die Rjoerik-dinastie. Dit was die eerste georganiseerde staat met 'n Oos... | af |
Christian Johan Barnard (bekend as Chris Barnard; 1939–2015) was 'n Suid-Afrikaanse outeur wat groot beroemdheid verwerf het met sy talle Afrikaanse romans, novelles, kortverhale, toneelspele, hoorspele, draaiboeke en televisiedramas. Barnard was deel van die sogenaamde Sestigers-beweging en in 1975 ’n medestigter van ... | af |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.